Sonder om te bluf of te bloos

Die leuse van Dantjie se eerste plaasstorieboek, want op haar storievlakte gebeur stories vanself kant en klaar net vir oorvertel. So, “ons lieg nooit,” verduidelik sy, “behalwe as ons nou nie saamstem met die storie nie; dan vertel ons dit net soos dinge behoort te verloop het. Dis nietemin opreg bedoel, met anner woorde presies soos ons voel.”

Leave a Reply