Politieke konserte

 

Ons sien en hoor vandag baie politieke konserte. Dis maar nes in die ou dae soos toe ek, Dantjie ‘n keer moes optree voor dr Klippie-in-die-kloof sy toespraak moes kom hou in Takkiesfontein se skooltjie, net annerkant oom Boeta-hulle verby. Maar daai aand toe vra Ma die doktor ‘n regte rooikathokvraag, wat hom toe glad ‘n anner deuntjie laat sing as toe hy daar aangekom het. Dis ‘n deuntjie wat die gehoor nie so goed geken het nie; toe  kan hulle mos nie so ‘n deuntjie loop sta’ saamsing nie! Wat nog van die woorde wat hy bymekaarsit om by daai deuntjie te pas?!

 

Leave a Reply