Plaasstories Kinder T-hemp (unisex)

Contact Form Shortcode Error: Form 6 does not exist

Plaasstories Kinder T-hemp (unisex) R120.00 + R30 posgeld = R150.00

Dantjie se kinder-T
Buy

Ontwerp jou eie T-hemp in 3 stappe!
STAP 1: Kies jou gunsteling Dantjie-spreuk
1) Sonder om te bluf of te bloos
2) Ek is ‘n vlaktehaas; my stories proe nes soetmelkkaas
3) Waar ‘n wil is, is ‘n wenresep
4) In stories praat is da’ altyd raad
5) Ek praat uit my buurt uit, ma’ nooit uit my beurt uit nie
6) Hoe dan anders; die see maak mos branders
7) Ek praat uit die vuis uit, ma’ suig niks uit my duim uit nie.
8) Mens se gees kan enige tyd te groot raak vir jou lyf, solank jou lyf nie te groot raak vir jou skoene nie
9) Daar’s baie van almal, ma’ daar’s net een van jou
10) As man grootkop raak, span jou hoed later so styf dat jou brein nie meer lug kry nie
STAP 2: Kies die kleur van jou woorde: blou, neon groen, of pienk .
STAP 3: Kies jou grootte hier : 2-3 / 4-5 / 5-6 / 7-8 / 9-10 / 11-12 / 13-14 jare