Dantjie Droogweg

Dantjie van Plaasstories

Dantjie is oor die algemeen sommer ou Dantjie Droogweg. Maar oorspronklik gebore as ou Dantjie Drieponder. Van altyd af was sy ‘n voorslag tussen die skape, maar ‘n gatslag in die kombuis.

Leave a Reply