Xavier – verspreider

xavierXavier – die Franse boerseun wat  in ‘n Engelse buurt bly en almal se taal kan praat.

Xavier versprei Dantjie se boeke na boekwinkels solank hy Xavier Nagel Agencies se hoed op het.

Maar hy staan ook wyd bekend as ‘n bibliophile. So hy’s ook die eienaar van Bibliophilia Boutique Bookshop waar Dantjie ook op die rak sit in ou Albert se pad. (Nie daai rak nie – boekrak.)

Side Street Studios nr 1
Albert Weg 48
Woodstock
Kaart

Bestel jou voorraad Dantjie-boeke vir die kleinhandel by tel/faks 021 447 1225 of praat met Carmelita per epos by carmelita@xaviernagelagencies.co.za.

.

 

Leave a Reply