Plaasstoriespan

Wie werk saam in Dantjie se plaasstoriespan? Ontmoet die skrywer, teksversorger, kunstenaar, grafiese ontwerper, drukker en verspreider van hierdie reeks.

Claude, woordvriend van Dantjie en die spook in Plaasstories

Grethe, Dantjie se skilder, want sy maak al Dantjie se skilderye en teken haar mooier as wat sy is

Tania – grafiese ontwerper met ‘n fyn aanvoeling sonder om fyngevoelig te wees

Xavier – verspreider: die Franse boerseun wat in ‘n Engelse buurt bly en almal se taal kan praat

 

 

 

 

Leave a Reply