Plaasstories by #KKNK

Vir alle Dantjie-vrinne: Plaasstories vir ‘ie siel is hierdie week beskikbaar by Paradys Boeke op die #KKNK in Oudshoorn. As jy nie weet waar om dit op te spoor nie, kontak sommer vir Japie op sy sel by 083 274 1755.

Leave a Reply