Opstokery

Die brandsteek en opstokery wat ons deesdae op die nuus sien, het my nou net laat dink aan ‘n gestook van ‘n anner aard. Dit was toe oom Bêrend wou kers opsteek by oom Koos toe hy in die nood was. Maar dit het eerder oom Koos opgestook terwyl hy self besig was om sy pyp op te steek. En toe kry hy sommer nog ‘n geniepsige stekie in terwyl oom Bêrend vassit in die slag wat hy klaar afgetrap het …

 

Leave a Reply