Mosselbaai Proefees voor die deur

Met die Suidoosfees agter die blad begin ons voorberei vir die Mosselbaai Proefees. Ons beplan vir ‘n lang stoepsit. 28 Februarie tot 3 Maart. As julle van die Kaap se kant af ry, ry julle mos by Dantjie se dorp verby. Hou stil op die koppie anderkant Riversdal uit en kyk terug om seker te maak jy maak Sleeping Beauty mooi uit. Daarna julle wyn proe by La Bella net buite Riversdal langs die N2 roete en eers die vlg dag verder ry.

http://www.gosur.com/en/south-africa-map/?z=7&gclid=CP_t9aex87sCFSj3wgod9E0AfA#

So neem ekstra verlof. Gooi brandstof in by Boy wat die Engen garage op Albertinia het en eet van hulle roosterkoeke om gereed te maak vir die eintlike proefees wat nog voorlê. Die wêreld lê vol van ou Dantjie se stories.

 

Leave a Reply