Lokversie

Hierdie naweek gebeur die finale redigeerwerk op die teks van “Dantjie word wys”. Hier’s die laaste strofe van die lokversie voor in die boek:

Om wysheid weg te lok van dwaasheid
kin jy lank wei in ander se dwaalstories
ma’ die verskil tussen eintlike grootlieg en juistheid
kom met die herkou aan eie kattestrofies

Leave a Reply