Kuns by Kenridge

Dantjie gaan die 7de September om 18h30 NG Kerk Kenridge besoek met “Plaasstories vir ‘ie siel”. Elvis Blue en Xander Stander sing in die voorprogram. Wyn en versnaperinge sal aangebied word, want waar Dantjie is, is daar altyd ‘n etery betrokke. R175 per soon. Skakel nou 021-913 4206 of stuur ‘n epos aan Sus by kantoor@ngkenridge.co.za vir meer besonderhede. Die fondse gaan vir Kinders van die Koning dagsorgsentrum (www.kidsoftheking.co.za). Dantjie sal ook die Sondag van 8 September na die 3 kerkdienste beskikbaar wees vir gesels en stories uitruil.

 

Leave a Reply