In stories praat is daar altyd raad

 

My skooljuffrou het altyd gesê “Stories praat is duiwelsraad”. Dis wanneer ek gesels in die klas. Maar ek, Dantjie, kon nooit met haar saamstem nie, want ek het my lewe lank gesien: In stories praat is daar altyd raad. Vra my hoekom en ek sê jou kortom, ma’ nie kortaf nie. Want ek is bekkig ma’ maak niemand bek-af nie.

Leave a Reply