Geskool vir plaasstories

“Ma’ natuurlik ja, het ons ons sports ôk gehad, want op Melkhoutlkraal glo ons in stories maak en strepe trek, want dan’t jy daarna mos weer ’n storie om oor te vertel. So met elke werkie en strepie se trek, moes jy wakker-lê, want as jy slaap, dan vang iemand jou naend uit. En so is ’it nou nog en daarom moet elke man op hier’ie werf sorg lat hy sy storie ken.”

Leave a Reply