Farm tales with a lot of soul

Ek en woordvriend Claude finaliseer hierdie week die manuskrip “Farm tales with a lot of soul”. Dis die Ingels van “Plaasstories vir ‘ie siel se 3de uitgawe. Ons doen kontinuiteitsproeflees die week wat kom. Vertel solank vir jou Ingelse vrinne.

Leave a Reply