Engelse stories raak ‘n gespook

Hallo julle Dantjie-vrinne. My Engelse manuskrip is vanoggend in ‘n pakkie na spookvriend Claude. Ons gaan graaf die regte Ingels vir Dantjie se stories soms ver op, met ‘n ompad deur Frankryk tot by die Latynse wortels vir party van die Engelse storiebome. En met die terugkom drink ons kôffie by die Kelte.

Leave a Reply