Dantjie-storie vir Struisbaai

 

Die kar se neus mik om die draai deur Skulpiesbaai, by Pondjie Botter verby, dan linksom verby Spookdraai tot ons in L’Agulhas aankom. Dit kan soms aankarring, want oom Philip ry net 80 km per uur en as daar ’n geelstreep is, is dit so wydsbeen oor die geelstreep. Gelukkig is hier nie geelstrepe nie.

Leave a Reply