Dantjie-optredes

Julle kan my nou kontak vir Dantjie-optredes; dis nou boekvoorlesings by boekwinkels, koffiewinkels, skole, aftreeoorde of enige geselligheid waar daar koeksisters is. Ons hou ons besig met boombekpraatjies rondom “Plaasstories” en lag elkeen in sy eie mou. Kontaknommer 082 647 9059 of epos dalene@plaasstories.co.za.

Leave a Reply