Dantjie in Brackenfell

Onthou Dantjie vanmiddag by Hebronstraat 3, Brackenfell. Kom ontwerp jou eie Dantjie T-hemp. Kies jou gunsteling Dantjie-spreuk. Ons praat vanmiddag woorde wat kan vlieg, maar in jou hart kom land – onder Dantjie se storieboom. TYD: 14:30; PLEK: LOGOS SENTRUM – SAAL.

 

Leave a Reply