Dantjie besoek die Handelshuis op Riversdal

Ons ontmoet vir Johan Naudé by die Handelshuis op Riversdal. Dantjie pak haar nuwe boeke hierop haar tuisdorp uit saam met plakkate en boekmerke. As jy ‘n Plaasstories bundel aanskaf, kry jy ‘n Dantjie-boekmerk gratis by.

Leave a Reply