Dantjie se sêgoed!

Sonder om te bluf of te bloos – Ek is ‘n vlaktehaas; my stories proe nes soetmelkkaas – Waar ‘n wil is, is ‘n wenresep – In stories praat is da’ altyd raad – Ek praat uit my buurt uit, ma’ nooit uit my beurt uit nie – Hoe dan anders; die see maak mos branders – Ek praat uit die vuis uit, ma’ suig niks uit my duim uit nie. – Mens se gees kan enige tyd te groot raak vir jou lyf, solank jou lyf nie te groot raak vir jou skoene nie – Daar’s baie van almal, ma’ daar’s net een van jou – As man grootkop raak, span jou hoed later so styf dat jou brein nie meer lug kry nie.

Leave a Reply