Deo Gratia in Sedgefield

Plaasstories is nou op twee plekke in Sedgefield beskikbaar. Een van die plekke is Deo Gratia Coffee & Book Lounge.

Marié Poverello van Deo Gratia Coffee & Book Lounge in Sedgefield.

Marié Poverello van Deo Gratia Coffee & Book Lounge met ou Dantjie se stories.

Deo Gratia het Marié nou besluit om Dantjie onderhaar dak ook in te laat. Dis nou vir boomstories se vertel rondom die wortelkoek en koffiemasjien in daai mooi boomwêreld. Dit pas mos goed, nes my hoed met kolletjies en kantjierantjie.

Mens, man kuier behoorlik ‘n koek uit die oond uit by Marié! Gaan loer gerus in. Met baie ander interessante en ongewone boeke om van te kies. Dis nou vir die boekestofvreters ook onder julle.

Adres: In dieselfde sentrum as Spar, in die middedorp van Sedgefield.

 

Leave a Reply