Artikels

Artikels oor “Plaasstories vir ‘ie siel”.

Oor die eerste druk van hierdie kontreibundel is die volgende reeds geskryf in

die Gremlin,

die Suidkaap Forum,

die Knysna Herald.

Maar moenie dink hierdie bundel is slegs vir mense van die Suidkaap bedoel nie. Dis hier jy! se stories vir oud en jonk, waar jy ook al rondwaai, grondvat en wortelskiet.