Bolpuntpenne, peuters en ellende

Raak jy vies as jou peuter op goed krap,van jou koffietafel tot jou badkamermure? Wel, Ek, Dantjie het al so gekrap, met ‘n bolpuntpen, om seker te maak: lat Ma se senuwees kon bedaar, nie vlam vat nie.  Peuters en kleuters is nie onnosel nie. Daar was ‘n baie goeie rede voor. Dit was om Welgevonden vir haar te kol … Gaan lees maar self die res van die storie. Ek moes dit eenvoudig doen. Anders het haar en my nagmerries dalk nooit opgehou nie.

Leave a Reply