Aloe Motors, Albertinia

Aloe Motors, Albertinia, hou nou die tweede druk van “Plaasstories vir ‘ie siel” aan. Die boek is groter in formaat en lees makliker. Ons gee vir Boy en Gerhard elk ‘n Dantjie koffiebeker persent omdat hulle al so baie “Plaasstories” verkoop het. Die bekers pas goed by hulle, want hulle is uit dieselfde kontrei se hout gesny as Dantjie se stories. Lekker lees. En onthou: Don’t read and drive!

Leave a Reply