2de druk van Plaasstories vir ‘ie siel beskikbaar

Môresê! Dantjie is vanoggend vroeg op. Xavier, Dantjie se agent by Albertweg 48, Woodstock Estate, het nou die eerste boeke ingekry van Plaasstories vir ‘ie siel. Dis nou die tweede druk van Plaasstories. Xavier se eie boekwinkel heet Bibliophilia. Bestel nou al sommer jou harde kopie by Xavier. Sy nommer is 021-447 1225. Of stuur vir hom ‘n epos na xavier@xaviernagelagencies.co.za.

 

Leave a Reply